• BOETIE MUSIEKORKES

  • 1

Wie is Boetie?

BOETIE Musiekorkes | Ronaldo Opperman en Adriaan Van Der Merwe

Rolmodelle

Ronaldo se groot rolmodel in Suid-Afrika is Steve Hofmeyr. Hy bewonder dit wat Steve vir Afrikaans doen. Steve huiwer nie 'n sekonde om alles vir die behoud van Afrikaans te gee nie.

Snaaks genoeg is sy internasionale rolmodel nie 'n musikant nie, maar 'n akteur. Mel Gibson is vir Ronaldo die spreekwoordelike voorbeeld van iemand wat sy droom uitleef.

Lees meer oor Ronaldo

Adriaan se belangstellingsĀ is Scubaduik, Motorfietse, Liedjieskryf en Familietyd is vir hom kosbaar.

Adriaan hou van Don Fransisco en Garth Brookes se musiek, en hy geniet om te luister na Willie Joubert, Carman, Danie Botha, Petra en Juanita du Plessis

Lees meer oor Adriaan

BIGtheme.net http://bigtheme.net/ecommerce/opencart OpenCart Templates

Ons Eerste DVD

Ons was gisteraand hard op die werk op ons nuwe DVD! Meer inligting